top of page

19 September 2026

Ons Bruilof is om die draai, Maak seker jou sitplek en bord kos is geboek deur hier onder te RSVP voor 28 Junie 2026 sodat ons die dag saam met jou kan geniet. Ons sien uit om julle almal daar te hê.

RSVP Sommer Nou

1000102433.jpg

Die Bruilof
19 September 2026

Seremonie 
Tyd - 15:00
Plek - Gereformeerde Kerksaal - (74 Veld Street, Ficksburg, 9730)

Onthaal
Tyd - 17:00
Plek - Imperani Guest House - (53 McCabe Street, Ficksburg, 9730)

Waar kan jy oorslaap?

Imperani Guest House het luukse akkommodasies wat ook by die saal is waar ons onthaal plaasvind. Ons sal voorstel dat julle sommer by hulle boek.

pool-smp-768x768.png
IMG-20260502-WA0014.jpg
the-sandstone-buildings.jpg

Boek verblyf deur 'n epos te stuur na of jy kan ook WhatsApp op die volgende nommer.   

 

            imperani@vodamail.co.za

     

            +27 82 448 8044.

BAIE BELANGRIK

Onthou om die verwysing "#RossouwMyNou" te gebruik om seker te maak die gastehuis se personeel weet jy is deel van die Rossouw My Nou Bruilof.

Help ons en word deel van ons spesiale dag.

Onderaan is 'n skakel na ons YouTube Music speellys wat die aand van die bruilof gespeel gaan word. Ons vra dat julle asb. julle gunsteling liedjie hier sal by sit dan kan ons almal op mekaar se ritme saam dans.

RossouwMyNou Troue Onthaal

Kleredrag is semi-formeel. Hou dit vrolik en kleurvol. 

Ons is nie veel gepla wat jy aantrek nie. Onthou net, dit is nie 'n begrafnis nie so los asb. die swart uitrustings by die huis!

Ficksburg se weer is baie onvoorspelbaar en die aande kan lekker koel raak, pak maar 'n warm ding in net vir ingeval.

N.S. - Pa André, Pa is verplig om 'n das te dra.

Wat kan jy aantrek?

Wil jy Ietsie gee?

Ons nessie is al geskrop en die lelike takkies is al uitgetrek. 

As jy voel jy iets wil gee as 'n geskenk is, 'n geldjie baie welkom.

Jy kan die onderstaande bankbesonderhede gebruik of die tradisionele wyse volg en 'n koevertjie asb. op die dag by jou hê.

Discovery Bank

Gerrit Rossouw

1954 2150 682

Krediet Kaart

(Verwysing "RMN en jou naam")

bottom of page